24/7 Support
For urgent support phone:
0800 777 434
Or send a message via our online form. We will get back to you within 24 hours.
For urgent support phone:
0800 777 434
Or send a message via our online form. We will get back to you within 24 hours.
BLOG 'EVERYTHING EV' OPINION
Electric vehicles are often described as zero-emission vehicles because, unlike petrol and diesel cars, they...
Ons deel graag interessante stories en inligting oor ons Netwerkvennote wat in die nabye toekoms ‘n hernubare energie herlaaistasie by hul bestemming gaan he. Zero Carbon Charge het in 2024 begin met konstruksie van die eerste laaistasie op die N12 naby Wolmaransstad. Die nasionale laaistasie netwerk gaan aan Suid Afrikaners die geleentheid bied om op ‘n goedkoper en meer volhoubare manier te reis.
Meer Padstalstories volg binnekort!