Boere sal baat vind ov die eerste nasionale netwerk van 120 sonkrag-aangedrewe laaistasies vir elektriese motors. Die geriewe word 150km uitmekaar opgerig op plase langs hoofroetes. Zero Carbon Charge het reeds grond gebreek by
Wolmaransstad in Noordwes vir sy eerste 100% hernubare energie- laaistasie.

